Oranje Lone Opgradering
BAIE BELANGRIKE WAARSKUWING - MAAK ORANJE LONE TOE VOORDAT U OPGRADEER
Druk gereeld "control" + F5 op hierdie bladsy om te VERSEKER dat u die nuutste webbladsy besigtig.
Stap1 :
Stap2:
Maak seker dat u die regte Opdatering aflaai.
Indien u reeds oor Oranje Lone 2010, 2011 , 2012 of 2013 beskik, moet u stap3 uitvoer.
Indien u reeds oor Oranje Lone 2014 beskik maar nie die nuutste een nie, voer net stap 3 weer uit.

Indien u 'n ouer weergawe het as Oranje Lone 2010 , moet u eers opgradeer na Oranje Lone 2010 , en daarna stap 3 doen.


Indien u program 2010 of ouer is  kan u die stap uitvoer.
Stap3:
OPDATERINGS
Kennisgewing : Die UIF/WVF plafon moet self deur die gebruiker verander word indien die plafon sou verander. Dit word gedoen by die REKENING OPSTELLING in die BETAALLêER.
Sorg dat die Oranje Lone program op u rekenaar toe is.
Kliek op die meegaande internet skakel en kies dan eers 'SAVE' en daarna op 'OPEN' sodra dit vertoon 'DOWNLOAD COMPLETE'.
SAVE verkieslik op die DESKTOP as u 'n keuse gegee word.
LoneUpg2022j
.exe
Nadat u Oranje Lone 2021b ge-installeer het, en dit oopmaak vir die eerste keer, sal dit outomaties begin om die datastruktuur te verander om aan te pas met die nuwe Oranje Lone. Laat die program toe om die opgradering self te voltooi voordat u dit weer probeer oproep of die proses onderbreek.

Onthou om die belasting jaar aanvanklik op te stel as 2022 tydens VERWERK.




2014 : New IRP5, 2015 Taxtables, ETI
2014a : ETI setup help + ETI Summary report
2014b : Print Foute op 2014 reggestel, ook ETI bedrag op indiensdatum; Export data na Excel
2014c : Fout reggestel by spoed copy van 'postal information' - not in edit mode.
2014d : Uitdrukke van ETI by Reports Available from completed Pay periods.
            Fout reggestel op IRP5 addresse
2014e : Fout reggestel op IRP5 addresse, ETI detail verslag ingebring by : Wage run + Menu + "verslae vir huidige Periode"
2014f :  Option to back date Tax Incentives : Menu + Spesiale Formules en Funksies + Update Previous Tax Incentives (verstel vooraf huidige periode)
2014g : Fout herstel op IRP5 kode 3253 wat verband hou met 3218
2014h : Fout herstel op IRP5 kode 3262

2014i : Fout herstel op IRP5 kodes 3221,3222,3223 en 3229
2014j : Foute herstel op IRP5 kodes - velde te kort, ook ingebring help pdf prosedures vir ETI, rugsteun en Country of Issue codes
2014k: Employment Tax Incentive (ETI) not supplied - code 3026 
2014l : Nedbank csv formaat ingebou vir bank oorplasings.
2014m : Procard csv formaat ingebou vir bank oorplasings; Aug 2014 IRP5 veranderinge
2014n : Belangrike veranderinge in ingebou ten opsigte van ETI vir IRP5 doeleindes, AUG 2014 opgawe. Rekonsiliasie van ETI tydens IRP5 opgawe. Die Belasting nr druk ook op die 2OPA4koevert.
2014p : Foutkodes reggestel op IRP waarskuwings : 3026, 3254
2014q : 2de Fout reggestel op 3254
2014r : ProCard - Member setup file added.
2014s : A4 Betaalstaat : WVF nommer en Tax nommer voorkoms reggestel
2015 : ETI 2de jaar formule ingebou
2015a : ETI regstelling op formule waar persone vir heelwat minder as 'n periode werk.
2015b : ETI prosedure verandering
2015c : A4 Loonkoevert uitleg verander; ETI Audit Report ( Excel export opsie) beskikbaar
2015d : Fout herstel op Audit report - cannot perform this operation on a closed dataset
2015e : Nuwe spesifikasie van ProCard ingebou
2015f : Verbeterde opgraderingsfunksie. Die weergawe sal baie ou loonstelsels wat nie opgegradeer kan word nie beter hanteer deur dat as dit nie slaag om 'n stelsel op te gradeer nie en uitspring, met die volgende oproep van Oranje Lone, sal dit daardie selfde probleem ignoreer en voortgaan om die ander stelsels op te gradeer.
2015g : ProCard - Die totale van ProCard gebruikers word nou by die totaal van Bankoorplasings gevoeg.
2015h : ETI Monthly Based calculations added. New and Easier ETI Calculation Procedure. ETI Regstellings prosedure.
2015i : 2015i vervang alle ETI prosedures met makliker stappe en aangepaste ETI berekeninge.To Replace 2015h with new and easier ETI procedures.
2015j : Summarizes ETI. ETI Speed setup. Quicker calculations. ETI values and posting removed from WAGE RUN.
2015k : Correct ETI Summary totals. Tydens ETI veranderinge het 'n fout ingesluip by WVF Deklarasie wat reggestel is.
2015l : Belasting aanpassings fout herstel - cannot perform this operation in a closed dataset. ETI periode indelings fout herstel.
2015m : Nuwe belasting tabelle. IRP5 sertifikate is opdateer. 2015 IRP5 prosedure. ETI Part month calculations based on 160 hrs effective 1Mar 2015.
2015n : Use this version or a newer if available for IRP5/IT3(a) reconsiliation where ETI has been claimed. Bundle Registration enabled.
2015o : ETI Report gross totals per employee corrected (was zero in the report).
2015p : To post ETI of a new month, use the button "ETI corrections" instead of "POST ETI" if your pay period is other than MONTHLY.
ETI corrections take into account the ETI of dismissed employees of the previous period in the same month.
2015q : Special calculations for Namibia
2015r : ETI Report includes now TAX number and heading to indicate period.
2015s : eWallet Pro File.
2015t : eWallet Payment file. IRP5 Aug 2015 returns
2015u : eWallet Payment file visible. 8 Week pay period as an option
2015v : General Equity report added
2016a : Belasting Tabelle vir boekjaar 2017 bygevoeg.
2016b : Doen van IRP5'e vir Boekjaar 2016 is gereed.
2016c : ETI Report without every time PREPARING
2016d : Afronding opsies nou ook na R5 en R10
2016e : Afronding fout herstel
2016f : Klokafdeling. Maks normale ure kan beperk word.
2016g : IRP5 Aug 2016 spesifikasie ingebou asook ontvangslys uitdruk vir eWallet oorplasings.
2016h : Fout herstel. EWallet verslag se opskrifte + AltID nommer kon nie ingevul word nie
2016i : IRP5 fout kode 3699 herstel
2016j : Tjeklys uitgehaal weer terug geplaas. Foutkode 3279 van IRP5 opgawe herstel. Kies Kode 3279 'n Y of N in die personeel lêer.
2016k : IRP5 opgawe fout herstel : Invalid Employer Hash Amount for source code 6030 : CSV value = ...
2016l : Bi Annual set date button was not visible. 
2016m : Fout op kodes 4582 en 3075 herstel
2016n : eWallet Import file verandering
2016o : Special Post verandering - Sonop ; IRP5 indien 201602 nog gedoen moet word.
2017 : ETI formule verandering. ETI aanpassing vir ure gewerk minder as 160. Sien nota in die program..
2017a : Tydens ETI report sal 'n lys geskep word van persone wat minder as R2000 verdien.
2017b : 2018 Belasting tabelle ingebou ; IRP5 kan hierop gedoen word vir Feb2017
2017c : Deeltal nie noodwendig 'n heelgetal nie. 8.4 ure per dag sal bv ook reg wees.
2017d : Not a valid integer value (deeltal)
2017e : Fout op Equity verslae herstel
2017f : Die minimum loon is ingebring op die ETI verklaring.
2017g : Die eenheid van verlof word vertoon op die "2OP A4 koevert"
2017h : Emonth button is ingebring om Emonth te bereken. Dit is om vorige indiensnemingsperiodes in ag te neem waarvoor ETI bereken is.
2017i : ETI report kan uitgevoer word na 'n CSV file.
2017j : IRP5 opgawe vir Aug 2017
2017k : IRP5 prosedure ingebou. Excel Export dateformaat verander
2017l : Reported Max hours for ETI now 160
2017m : Aug2017 IRP5 error  employment tax incentive indicator
(3026) must be'N'if employment date (3190) is hot completed - code 3026
2017n : Spesiale verandering vir klant op 2OPA4 koevert
2018 : Nuwe belasting tabelle vir boekjaar 2019.
2018a : Namibia 2019 tabelle ingesluit.
2018b : IRP5 prosedure help verander
2018c : Fout op Nam tabelle reggestel. Net op salarisse wat R800000.00 oorskry
2018d : Fout op opgawes van persone met ETI - gee net 6 maande ipv 12. Nou reggestel.
2018e : ETI regstelling op lang ure gewerk. (hierdie is 'n spesiale funksie en is net van toepassing op besighede wat werkers deeltyds of halfdag in diens neem. Dit het geen invloed op ander se ETI syfers nie)
2018f : "Terms and Conditions" by registrasie van program. Druk werkspan op "2opA4" koevert. Default indiensdatum is verskuif.
2018g : Verbeterde netwerk skakeling. Fout herstel wat plaasvind tydens jaarafsluiting en verlies van sekere personeel data tot gevolg kan hê.
2018h : Registrasie van program verbeter.
2018i : Aug IRP5 weergawe vir 2018
2018j : Week 6 is bygevoeg vir daaglikse ure inlees opsie by SPOED inskrywings
2018k : Fout herstel wanneer terug beweeg na vorige periodes in die betaallegger.
2018l : 19Okt2018 - Fout met skep van SARS Efiling lêer vir ETI nulopgawes + Kan self die IRP5 lêer benoem
2018m : 31 Okt 2018 - Fout herstel - IRP5 lêer gee foutiewe geboortedatum vir persone 18 en jonger.
2019 : 4 Feb 2019 - Nuwe UI19 Report ingebou
2019a : 28 Feb 2019 - Fout reggestel op 2019 UI19 report. Kennisgewing van nuwe opdatering word in program gegee.
           Oranje Lone kan ook 'n belangrike boodskappe deurgee wat beskikbaar wanneer OL ge-open word. 
2019b : 5 Mrt 2019 : Nog 'n fout herstel op die nuwe UI19 verslag
2019c : 7 Mrt 2019 : Redekode vir nie-bydrae van WVF ingebring
2019d : 15 Mrt 2019 : Nuwe belasting tabelle ingebou. IRP5'e is gereed om hierop te doen.
2019e : 19 Mrt 2019 : 'n UIF WORKSCHEDULE kan ook nou gedruk word. Persone wat se RENUMERATION nul is word nie gedruk nie.
2019f : 16 Apr 2019 : 2 op A4 koevert se formaat verander. Beskrywingsveld is vergroot. Ook ingebou is die Aflaai van selfoonklokke.
2019g : 30 Apr 2019 : IRP5 fout herstel vir POSTAL ADDRESS A C/O plus die fout dat ORANJE LONE sy registrasie besonderhede soms verloor is nou reggestel. U moet weer registreer na aflaai van die update.
2019h : 3 Mei 2019 : ETI upper limit values increased from R4000 to R4500 , and from R6000 to R6500
2019i : 14 Mei 2019 : SARS Kodes Pensioen Bydraes
2019j : 21 Mei 2019 : Oranje Lone se "rugsteunstelsel" en "autobackup" is vervang met OranjeZip.exe wat "files" en "folders" zip.
2019k : 23 Mei 2019 : Herdruk van "2Koeverte Op A4" ingebring asook her-uitdrukke per taalvoorkeur vir al die opsies + Fout herstel op kode 3699 wat 3696 insluit.
2019m : 30 Mei 2019 : Kode 4115 word nou toegelaat om 'n nul waarde te hê.
2019n : 16 Julie 2019 : Fout herstel wat ontstaan tydens die gebruik van vingerklokstelsel - LAT.
2019p : 2 Aug 2019 : UI19 Employer ID number prints + employee ID number column is wider
2019q : 26 Aug 2019 : Bank Windhoek Bank Transfers improvement
2019r : 13 Sep 2019 : AUG IRP5 weergawe. Capitec Bank oorplasings sal tipe rekening reg inbou. UI19 Workschedule se opskrif spasies is vergroot
2019s : 2 Okt 2019 : IRP5 rekon foute herstel op kodes 2083, 2036, 2037 en 3195
2019t : 3 Okt 2019 : IRP5 rekon foute herstel op kodes 2083, 3220, 3264
2019u : 9 Okt 2019 : OranjeZip.exe verbeter om eie epos via eie host te stuur. Rekon fouteverslag verbeter. Kode3607 ingebring.
2019v : 22 Okt 2019 : Kode 4120 mag nul waarde hê . OranjeZip se PORT lees is reggestel
2019w : 7 Nov 2019 : UI19 "Reason code" vertoon nie
2020 : 8 Jan 2020 : Benodig om te registreer vir programme wat in 2021 of later verval.
2020a : 6 Mar 2020 : Nuwe belastingtabelle; Bankbesonderhede op Profiel; ETI Prepare ure sluit uit Betaal Nie
2020b : 19 Mar 2020 : Lone weergawe vir die doen van IRP5
2020c : 23 Apr 2020 : Standard Bank veranderings vir NAMPAY
2020d : 20 Apr 2020 : ETI aangepas vir Covid19 Relief soos per SARS 24 Apr 2020 publikasie + UIF kodes bygevoeg.
2020e : 8 Mei 2020 : ETI aangepas vir Covid19 Relief soos per SARS 1 Mei 2020 publikasie
2020f : 27 Mei 2020 : ETI foute gemaak op 2020e is reggestel.
2020g : 11 Jun 2020 : ETI op IRP5 sertifikate kan ge-export word om te vergelyk met ETI ingedien
2020h : 19 Jun 2020 : Rekon verskille kan maklik opgespoor word vir PAYE, SDL, UIF en SDL
2020i : 13 Julie 2020 : Plasing op Swartlys maak voorsiening vir meer karakters van ID
2020j : 29 Jul 2020 : ETI formule aangepas slegs vir verdienstes onder R2000 pm
2020k : 21 Sep 2020 : Vir Aug IRP5 opgawes.
2020l : 01 Okt 2020 : IRP5 opgawe fout herstel op kode 3026.
2020m : 8 Okt 2020 : UI19 uitdruk verbeter - Posadresvelde   fout op UI19 CALC button wat nie eenslag deurloop nie
2021 : 3 Mrt 2021 : Belasting tabelle 2022 is ingebou.
2021a : 23 Mrt 2021 : Gereed om IRP5 rekonsilasie te doen vir Feb2021
2021b: 7 Apr 2021 : Foute op die pdf IRP5 Prosedure reggestel.
2021c : 14 Apr 2021 : IRP5 se ETI kodes vir covid reggestel.
2021d : 2 Mei 2021 : Druk van Namibia IRP5 sertifikate.
2021d1 : 13 Mei 2021 : Nam IRP5 Print Button nou visible
2021d2 : 24 Jun 2021 : Nam IRP5 Report foute herstel
2021e : 24 Aug 2021 : ETI Emergency Relief ingebou. Slegs verjaarsdae van aktiewe werkers word vertoon tydens oopmaak van 'n loonstelsel.
2021f : 14 Sep 2021 : Belasting Aanpassing en Pos vir Belasting korreksie vir geposte periodes alleenlik.
2021f1 : 20 Sep 2021 : Regstelling op 2021f
2021g : 20 Sep 2021 : Augustus IRP5 weergawe
2021h : 29 Sep 2021 : Bank Windhoek - bank oorplasingsfout is herstel
2021i : 1 Okt 2021 : " Skep SARS Lêer" Rapporteer ETI kode "7005" verkeerd wat reggestel is.
2021j: 11 Okt 2021 :  Emergency ETI kode reggestel.
2021k : 29 Okt 2021 : Verslae is ingebou om IRP5 rekonsiliasie te vergemaklik. PAYE SDL UIF export to Excel Per Persoon (wat op die IRP5 sertifikate verskyn)  + Export van PAYE SDL UIF na Excel per Persoon wat in die Betaalgeskiedenis lêer vervat is.
2022 : 4 Mrt 2022 : Belasting tabelle 2023 is ingebou. U kan ook die weergawe gebruik om die elektroniese IRP5'e te doen.
2022a: 24 Mrt 2022 : Belasting fout reggestel op 2023 tabelle.
2022b : 29 Mrt 2022 : Nuwe ETI berekeninge ingebou geldig vanaf Mrt 2022 opgawe
2022c : 31 Mrt 2022 : UIF Deklarasie se periodes het nie verskyn nie - reggestel
2022d : 28 Apr 2022 : UI19 Workschedule fout reggestel. Wages Summary Export se opskrifte reggestel.
2022e : 10 Mei 2022 : Kirkwood Spesiale verslag  + Totale onder aan WVF SDL PAYE verslag by periodes
2022f : 10 Mei 2022 : Kirkwood summary het 'n opsie om per maand uit te druk ook.
2022g : 23 Mei 2022 : Recon foutopsporings verslae is ingebring
Remove Double Clockings - tyd is nou verstelbaar
Aftrekking - opsie om te kies as natura/werkgewer bydrae - sal nie die netto beinvloed nie
By "Reports Available" kan die nommer gesearch word.
Tabs in die Personeel leer is reggestel. Ou datum fout van 1899 is reggestel.
2022h : 31 Mei 2022 : Gemddelde uurtarief ingebring op 2OPA4 koevert; Naamlys by Personeel lêer. Maatskappy opstelling verbeter. 
2022i : ETI Export verbeterde verslag
2022j : - Oranje Lone Delphi3 na Oranje Lone Delphi 10 omgeskakel.
Payslips can be emailed. PDF Reports can be created..