Oranje Lone 2010
Opgradering
Slegs vir gebruikers wat reeds oor Oranje Lone 2009 en terug  beskik. Rol laer af indien u oor 64 bit Windows7 of 64 bit Windows Vista besit en laai Opg.zip af in plaas van LoneOpg160c.exe
Kliek op die link langsaan en stoor (kies die SAVE opsie en nie RUN nie) die LoneOpg160.exe op u "desktop". Dubbelkliek op LoneOpg160.exe om te installeer. Volg dan die instruksies en merk die opsie "Yes, launch the program file" wanneer dit verskyn voordat u op "Finish" kliek.
[LoneOpg160c.exe]
DRUK "ctrl" en "F5" OM DIE BLADSY TE REFRESH
Vind eers uit wat u huidige weergawe van Oranje Lone is, bv Oranje Lone 2006 of Oranje Lone 2009. Die inligting word benodig voordat u kan opgradeer en sal van u gevra word. Wanneer Oranje Lone opgeroep word sal dit groot vertoon watter weergawe u huidiglik gebruik.
U gradeer op vanaf 2008 indien u beskik oor enige 2008 weergawe, voorbeeld Oranje Lone 2008a, b, c, ens.
U gradeer op vanaf 2007 indien u beskik oor enige 2007 weergawe, voorbeeld Oranje Lone 2007a, b, c, ens.
Maak die ORANJE LONE PROGRAM OP U REKENAAR TOE VOORDAT U OPGRADEER.
Indien u oor 64bit Windows 7 of 64 bit Windows Vista beskik of enige probleme ondervind het met bogenoemde opgradering , kan die volgende prosedure gevolg word om op te gradeer :

Stap1 : Kliek op die link langsaan en stoor (kies die SAVE opsie en nie RUN nie) die Opg.zip op u "desktop". Maak dan alle internet venters toe.
Stap 2 : Verwyder die bestaande "opg" folder in die lonegids. Dubbelkliek op "my computor", dubbelkliek op "local disk c:" , dubbelkliek op die lonegids bv. O_lone , kliek eenkeer op die "folder" Opg, en druk delete op die sleutelbord om permanent te verwyder. Maak weer alle vensters toe.
Stap3 : Unzip die opg.zip in die lonegids soos volg: Regskliek op Opg.zip wat op die "desktop" is, en kies die "Extract to" opsie. Volg die instruksies en maak seker die "Extract to" blokkie moet na die lone gids verwys, voorbeeld c:\o_lone
Stap4 : Opgradeer dan soos volg : 
Dubbelkliek op "my computor", dubbelkliek op "local disk c:" , dubbelkliek op die lonegids bv. Dubbelkliek op "opg" , dubbelkliek op "160". Dubbelkliek op Opg.exe of op Opg met die Oranje Lone ikon. Kies dan die vanaf jaartal bv. 2009 en kliek dan op die boonste "Gaan voort" knoppie. Volg die instruksies.

64Bit Windows 7 of 64bit Windows Vista
Opg.zip
Unzip in die lonegids bv : c:\o_lone\Opg
"Run" dan c:\o_lone\opg\160\opg.exe
files