ORANJE LONE PAKKETTE EN FUNKSIES
ORANJE LONE VIR DIE DOEN VAN SALARIS EN LONE
Druk "control" + F5 op ELKE bladsy om te VERSEKER dat u die nuutste webbladsy besigtig.
Employment Tax Incentive (ETI)

Unemployment Insurance Fund (UIF)

IRP5 Reconcilation

Annual Leave - A Comprehensive Guide
Oranje Lone is 'n onafhanklike betaalstelsel. Die wetlike aspekte rondom salarisse en lone wat ons inbou is gebaseer op die inligting beskikbaar op die webwerwe van die betrokke regeringsorganisasie. Hieronder verskyn die vernaamste internet skakels wat ons gebruik om wetlike aspekte in Oranje Lone in te bou. Daar is soms grys areas wat nie heeltemal duidelik is nie. In so 'n geval nader ons ouditeure en SARS ouditspanne vir advies. Ons volg nie enige advies blindelings nie, en waar steeds onduidelikhede bestaan en/of weersprekende riglyne, volg ons wat die beste sin maak. Gewoonlik word berekeninge goed omskryf maar ons het in die verlede op dubbelsinnige of onduidelike of onvolledige verduidelikings afgekom.