Draagbare klokstelsel
Draagbare baton of probe
Merk die items  waarop daar gekwoteer moet word.
Aflaai eenheid - desk reader. Com1 /Com2
Klok munte
Die items hieronder gelys vorm 'n eenheid
Vastepunt muntklok : sou u dit wil kombineer met draagbare klokstelsel. U kan die ook merk i.p.v. die batons.
Ekstra's :
Klok Sagteware
Vingerklok stelsel
Merk die items  waarop daar gekwoteer moet word.
Die items gemerk * hieronder vorm 'n eenheid
Vastepunt - word gemonteer
Draagbare vingerklok
Klok Sagteware
Vastepunt vingerklokstelsel : sou u dit wil kombineer met die draagbare- en/of vastepuntklokstelsel hierbo.
Aantal werknemers minder as 100
Aantal werknemers minder as 2000
Oranje Lone Elite - indien nie reeds beskik nie
Ekstra's :
Oranje Lone Elite - indien nie reeds beskik nie
Merk langaan by die muntstelsel wat u saam wil kombineer met die vingerklok stelsel. 
Opmerkings of vrae
Naam
Epos
Kontak nommer
Hoev
Hoev
*
*
*
*
Onthou om die hoeveelhede verlang hierbo ook in te vul
<---verpligtend om in te vul
Draagbare munt klokstelsel
Oranje Lone klokstelsels
Oranje Lone Klok Sagteware - dit maak onder andere voorsiening vir die volgende :
Biometriese vinger klokstelsel
Vastepunt munt klokstelsel
· Die basiese onderdele bestaan uit sagteware, draagbare batons of klokstokke, 'n aflaai eenheid en dallas munte.
· Die aflaai eenheid word aan die rekenaar via com1 of com2 gekoppel en laai die klokdata vanaf die batons na die rekenaar.
· Daar word op die draagbare batons geklok. 'n Baton kan tot 3000 klokke stoor voordat dit afgelaai word.
· Meer as een baton kan aangeskaf word, en die sagteware laat toe dat daar op een baton ingeklok kan word en op 'n ander uit.
· Die batons maak 'n fyn piep geluid en vertoon 'n LED liggie wanneer daarop geklok word.
· Die batons se tyd word gestel volgens die rekenaar tyd tydens aflaai.
· Elke werknemer klok met 'n dallas munt gemonteer in 'n plastiek kaart  waarop naam aangebring kan word.
Bogenoemde klokstelsels kan gekombineer word - dit wil sê klok op die een stelsel in en klok op die ander stelsel uit.
· Die vastepunt klokstelsel werk ook met dallas munte.
· Die vastepuntstelsel is 'n duursame eenheid wat 'n klok aksie bevestig en datum tyd voltyds elektronies vertoon.
· Die vastepunt word normaalweg met 'n kabel aan die rekenaar verbind om data af te laai - maksimum 30 meter
· Die vastepunt het krag nodig, maar data kan ook met 'n data carier key afgelaai word.
· Die vastepunt se tyd kan gestel word met sagteware via die kabel of met 'n "date time key"
· Die rekenaar koppeling kan slegs deur 'n com1 of com2 poort funksioneer
· Die vastepunt kan in samewerking met die draagbare batons gebruik word.
· Die vastepunt kan 3000 klokke stoor voordat dit afgelaai word.
· Die kleiner vingerklok kan 100 werkers hanteer terwyl die groter een 2000 werkers kan hanteer - prysverskil R2280
· Die stelsel vereis dat elke werknemer 'n unieke 3 of 4 syfer nommer moet intik om die vingerafdruk vinnig te vind en te vergelyk
· Die vingerklok kan 4000 transaksies stoor en word afgelaai via com1 of com2 na rekenaar
· Bevestiging of 'n vingerafdruk aanvaar word is duidelik.
· Die vingerklok kan ook spesiaal as 'n draagbare eenheid omskep word. R1824 ekstra
· Die vingerklok kan in samewerking met die muntstelsel gebruik word.
· Die stelsel kan ook aan toegangbeheerde hekke gekoppel word
n Skakel dubbelklokke outomaties uit. Sommige werkers is bang dat die stelsel hulle nie registreer nie, dan klok hulle weer.
n Alle klokke binne 5 minute word gesien as dubbel klokke
n 'n Speling kan ingewerk word sodat die persoon wat eerste klok in die ry nie meer IN TYD ontvang as die persoon wat laaste klok nie.
n Indien daar nie vir ete en tee uitgeklok word nie, kan die sagteware daardie tye aftrek om die normale werksure te verkry.
n Oortyd word op 'n daaglikse basis bereken, en wel teen twee tariewe.
n Persone wat minder as die normale TYD IN werk, sal minder betaling kry.
n Persone wat meer as die normale TYD IN werk maar minder as die normale TYD IN plus die speling, sal net normale TYD IN ontvang.
n Persone wat meer as die normale TYD IN plus die speling werk sal oortyd ontvang wat die speling insluit.
n Daar bestaan twee IN TYE, wat nie noodwendig die tye is wat die werker mag inklok nie, maar sou hy tussen daardie tye klok,
sal die rekenaar dit altyd sien as 'n IN klok. 'n Werker mag nie tussen die tye uitklok nie.
n Daar bestaan twee UIT TYE, wat nie noodwendig die tye is wat die werker mag uitklok nie, maar sou hy tussen daardie tye klok,
sal die rekenaar dit altyd sien as 'n UIT klok. 'n Werker mag nie tussen die tye inklok nie.
n Tussen die IN en UIT tye kan die werker of in of uit klok.
n Die doel van die twee IN tye en die twee UIT tye is om die klokstelsel te sinchroniseer sou die werker vergeet het om IN of UIT te klok.
n Geakumuleerde ure kan opsommend per werkspan op 'n weeklikse basis uitgedruk word.
n Gedetailleerde uitdrukke kan ook uitgedruk word om elke klok se datumtyd weer te gee per werknemer.
n Elke keer wanneer daar afgelaai word, word die data in 'n aparte tekslegger gestoor.
VUL DIE NAVRAAG VORM HIERONDER IN VIR GRATIS KWOTASIES
Navraag om kwotasie - vul onderstaande vorm in en kliek op die "Kwotasie aanvraag" button.
Klokstelsels kan onafhanlik van Oranje Lone gebruik word.
Verdien kommissie op verkope van Klokstelsels