Oranje Fin 2009 OPDATERINGS
Kliek op die link langsaan en stoor (kies die SAVE opsie en nie RUN nie) die FinUpd2009.exe op u "desktop". Dubbelkliek op FinUpd2009.exe om te installeer. KLIEK DAN OP BROWSE EN KIES C:\O_FIN. Die installasie vervang slegs die bestaande of ou Fin.exe lêer in die Oranje Fin gids. (bv c:\o_fin)
[FinUpd2009.exe]
DRUK "ctrl" en "F5" OM DIE BLADSY TE REFRESH