Oranje Fin 2009 Pakket
Kliek op die link langsaan en stoor (kies die SAVE opsie en nie RUN nie) die LonePakket150.exe op u "desktop". Dubbelkliek op LonePakket150.exe om te installeer en volg die instruksies.
DRUK "ctrl" en "F5" OM DIE BLADSY TE REFRESH
Stap1 : Kliek op die link hierlangsaan en "download" BDE.zip
Stoor die BDE.zip op u "desktop".
Unzip BDE.zip in 'n "folder" c:\bde
"Run" dan c:\bde\setup.exe en volg die instruksies
"Restart" die rekenaar.
Stap2 : Kliek op die link hierlangsaan en "download" BDEOpg.zip
Stoor die BDEOpg.zip op u "desktop".
Unzip BDEOpg.zip in 'n "folder" c:\bdeopg
"Run" dan c:\bdeopg\setup.exe en volg die instruksies
"Restart" die rekenaar.
Stap3 :