Offventure cc t/a Oranje Lone , Jameson Ave 4, Door De Kraal, Bellville, 7530 , South Africa
Oranje Lone - Delphi10 Opdaterings en Opgraderings
Datum Veranderinge aangebring Opgradering Vol Pakket slegs vir nuwe installasies
21 Mrt 2024 ZKTeco klok intrek ingebou.
Program dubbel open boodskap, kan besluit om te "CLOSE" of om te "OPEN"
LoneUpg2024b LoneProg2024b
11 Mrt 2024 2025 Belastingtabelle van RSA en NAM ingebou
IRP5 weergawe vir FEB2024
Intrek van die Horus klokke ingebou
Fout by Spoed/Verlof reggemaak - datum was verkeerd oorgedra
Verander sodat 2 mense op n server nie kan gelyktydig n periode kan update nie.
Verander sodat die program nie meer as 1 keer kan oopgemaak word op dieselfde rekenaar nie
LoneUpg2024a  
6 Feb 2024 BEKENDSTELLING VAN ORANJE LONE ENJIN
ORANJE LONE ENJIN is 'n spesiale weergawe van ORANJE LONE spesifiek vir die boer wat arbeidstoedeling verlang. Die huidige ORANJE LONE wat aan u bekend is sal voortaan bekend staan as ORANJE LONE STANDAARD.
Die ENJIN weergawe is 'n nuwe lone pakket wat lyk soos die STANDAARD weergawe maar waarby Arbeidstoedeling en Stukwerkmodules ingebou is. Dit kan baie meer verdienstes hanteer en nie nie beperk tot 10 verdienstens nie. Verder is die ENJIN gebaseer op SQLITE en gebruik glad nie meer die BORLAND DATABASE nie.
Let asb op dat hierdie opdatering nie die ENJIN weergawe is nie, maar net u meer daarvan vertel.
Om ENJIN af te laai kontak asb ons kantore vir 'n afspraak.
LoneUpg2024  
4 Des 2023 By die UI19 Reporte gemaak sodat hy een vir 'n werker sal print ongeag of 'n werker geregistreer is of nie.
By die EMP201 'n nuwe export na excel ingebring wat alle stelsels sal vergelyk.
By Enrolment + Personal Data 'n opsie ingebring sodat jy 'n country code gelyktydig vir alle werkers kan insit wat 'n paspoort nr het.
By Enrolment + Personal Data 'n opsie ingebring sodat jy vir alle werkers met 'n sekere bank gelyktydig 'n tak nommer kan invul.
By die Rekon vorm gemaak sodat jy die Payroll waarin jy werk se naam kan sien.
By Wagerun se oorbetalings is Capitec Business ingebou.
By Wagerun is die Payment History opsie verander na Paysheet History.
By die Paysheet History 'n hulp procedure ingebring.
By verwerk en process 'n cash payment list ingebring wat nie die netto waardes wys nie.
Nog 'n Attendance register ingebring wat per periode sal print.
By Wagerun is banking details geskyf na 'n tab langs Worker Setup.
Foto op die A4 payslip wou nie print nie reggemaak.
Midas.dll file ingebou by die program self.
By Wagerun Spoed/Speed 'n opsie ingebring wat die siek verlof en basiese rekening sal auto ajust - sien hulp video.
By Enrolment + Personal Data 'n label ingebring om sê dat kliente nie werkers in Enrolment moet ontslaan nie.
Ververk en process sal belasbare inkomste bereken ongeag of 'n werker geregistreer gemerk is of nie.
LoneUpg2023z2  
10 Okt 2023 By Form Indiens : Address and Contact tab is die volgorde van die velde verbeter
By IRP5 Process is 'n progress bar ingebou
By die Rekon form is 'n progressbar ingebou vir die calc button
By die Rekon form makliker Period Setup
By creator info is die velde georden
By payment history export is 'n progressbar ingebou.
By formRekon stoor dit die irp5 filename
By emp201 'n opsie ingebou om alle records te kan verwyder
By die setup en EMP Post gemaak dat jy meer as een periode op 'n slag kan pos na 'n maand
By die backup form die lys vergroot sodat jy langer name kan sien
Twee netjiese nuwe Export to Excel Opsommings is ingebou - per periode asook per maand verslae
LoneUpg2023z  
2 Okt 2023 "Payment History" se voorkoms is verbeter.
'n Prosedure is ingebou om UIF regstellings na pos maklik reg te stel deur 'n periode te "rebuild".
Die UI19 is sodanig verbeter dat dit nie meer nodig is om elke maand onnodige periodes op te stel nie.
LoneUpg2023y  
20 Sep 2023 Summarize Button by KLOK verwerking kan nou gedoen word vanaf 'n sekere datum, om verwerkings per week te sommeer.
Fout reggestel - "UIF rekonsilieer nie" - die foutboodskap het gewys wanneer die REKON gepos word.
Dot Matriks opsie ingebou wat keuse gee om verlofdae beskikbaar te druk.
By SPOED is 'n Filter reggestel
LoneUpg2023x1  
13 Sep 2023 Nuwe UI19 Reporte ingebou wat UI19 heelwat vergemaklik.
1. UI19 per persoon per maand
2. UI19 per persoon vir die jaar
3. UI19 vir alle geselkteerde persone per maand
Printwerk doen ook alle bladsye sonder om een vir een te druk.

IRP5 rekon vir Einde Augustus is ingebou

'n Aparte Setup Menu met video tutoriale is ingebou om sekere opstellings baie te vergemaklik.

Fout herstel op tarief indiens/ontslag report. (datums)

'n Beter Dot Matriks opsie is ingebou vir persone wat steeds betaalstrokies daarop druk.
LoneUpg2023x  
31 Jul 2023 'n Handige SARS oudit verslag is ingebou - Sien die verslag onder die menu opsie "Export to Excel" nadat 'n loonstelsel ge-open is. LoneUpg2023w  
18 Julie 2023 Loonkoeverte sal Paspoortnommer druk indien ID nie bestaan nie, en sal Alternatiewe ID veld druk.
ETI verskille wat agterna opduik van nou af aan sal makliker nagespeur kan word.
Spelfout is herstel.
Verlofinkrement in plaas van 1 uur verlof vir elke 17ure gewerk kan makliker gekies word.
Verlof sal nie nul inskrywings pos nie.
UIF Declaration verslag wat export se voorkoms is opgeknap.
Die UIF Declaration file kan besigtig word direk vanuit Oranje Lone
ETI opstelling is uitgebrei om alle rekeninge in of uit te sluit. (by Opstelling van rekeninge moet ETI = 0 wees by alle aftrekkings)
LoneUpg2023v1  
14 Junie 2023 Wanneer "send email" tydens UIF DECLARATION uitgevoer word, sal die sender ook 'n kopie van die epos ontvang. LoneUpg2023u  
2 Junie 2023 Die grootste verandering in 2023t behels dat 'n werker kan van een loonstelsel na 'n ander loonstelsel oorgeplaas word sonder om die betrokke persoon op die een stelsel te ontslaan en dan weer per hand te "enroll" op die nuwe stelsel. Die program sal outomaties al die data oortrek wat nodig is, asook die nuwe indienstydperke aanvul. Die verlof en skuld balanse kan gekies word of jy dit ook wil oorbring. Die betaalgeskiedenis bly behoue op die stelsel waarop die werknemer betaal is, en sal uiteraard nie oorgedra word nie om die ETI/IRP5 rekonsiliasies nie te beinvloed nie.
Die A5 betaalstrokie kan ook gedruk word.
Klokdetail word outomaties gestoor en kan vanuit die program besigtig word.
Notifications is verander.
Autobackup en Backup sluit ook in die EMP verslae - voorheen uitgelaat.
LoneUpg2023t  
29 Mei 2023 Fout op 2023p herstel. Die opsies is uitgehaal "Begin- en Eind Werker asook Begin- en Eind Werkspan" by SKEP SARS FILE, terwyl dit steeds in die program gebruik word. Die program sal nou outomaties almal insluit sonder dat dit enige opsies nodig het.
EMP Files word ook gerugsteun tydens auto-backups
Opskrif is reggestel by EXPORT van IRP5 sertifikate - vertoon nou SDL en nie ETI nie.
LoneUpg2023s  
26 Mei 2023 Klokgebruikers moet asb op 2023r werk. Die normale ure per maand voor oortyd wat program self bereken het vanaf 2023p, het nie etensure afgetrek nie. LoneUpg2023r  
24 Mei 2023 File not found fout herstel op 2023p LoneUpg2023q  
23 Mei 2023 EMP201 opgawe verslae is ingebou om uit verskillende loonstelsels die UIF SDL PAYE en ETI syfers te sommeer, en om verklaarde syfers te stoor vir latere rekonsiliasies.
Sien videoclip gemaak hoe om die EMP verslae op Oranje Lone te gebruik. EMP hulp video.
'n Prosedure is ingebou om leë reëls en ongeldige Indiens/Ontslag datums te identifiseer by "Service Record".
'n Prosedure is ingebou om die maksimum normale ure presies te bereken by klokverwerking. Voorheen was byvoorbeeld net aanvaar 195 per maand is volure gewerk.
'n Prosedure is ingebou om die twee-jaarlikse rekonsiliasie te vergemaklik deur dat Oranje Lone nou verskillende loonstelsels se UIF SDL PAYE en ETI syfers kan sommeer om te vergelyk met verklaarde syfers.
Sekere spelfoute is reggestel
UIF19 deklarasie is verbeter deur beskikbare periodes te kies uit kombobokse in plek van self in te lees wat foute sal voorkom.
'n Onnodige stap is uitgehaal in die trek van verslae by "Reports available from completed pay periods".
UIF en SDL detail verslae kan getrek word sonder om eers 'n aftrekrekeningnommer in te voer.
Die IRP5 opsies is uitgehaal aangesien dit nooit werklik benodig word nie. (van werker tot werker van werkspan tot werkspan)
Die R1 R2 en R3 buttons is meer beskrywend gemaak.
Die UIF PAYE en SDL op die IRP5 sertifikate kan per persoon verkry word om te vergelyk tydens rekonsiliasie en sodoende makliker foute op te spoor.
Indien die deeltal leeg is, sal VERWERK 'n boodskap gee om dit reg te stel.
Die STUKWERK hoeveelhede word nou outomaties nul gemaak nadat 'n periode gepos is.
LoneUpg2023p  
9 Mei 2023 UIF Declaration voorkoms verandering.
Hoev kan geredigeer word in die personeel lêer.
LoneUpg2023o  
26 April 2023 PieceWork Hrs/ Stukwerk ure by Spoed die filter opsie reggestel.
Die TABS by SPOED is verander na Afrikaans
LoneUpg2023n  
14 April 2023 All PDF Reports will now be printed with the fonts EMBEDDED. No funny characters anymore.
Option to delete Idno if Passport exists.
LoneUpg2023m  
3 April 2023 Namibia Tax Certificate - Dates Employed LoneUpg2023k  
31 Mrt 2023 UIF Declarations Periods added. LoneUpg2023j  
15 Mrt 2023 IRP5 Submissions kan hierop voorberei word.
Jaarafsluiting sal die setup van balanse behou.
Namibia Sertifikate kan gedruk word ook in pdf formaat.
LoneUpg2023i  
7 Mrt 2023 2024 Belasting tabelle is ingebou. LoneUpg2023h  
2 Mrt 2023 Nadat die nuwe verlofbondel by spoed gepos word, word dit outomaties skoongemaak. Dit was nie die geval in die 2023f weergawe nie. LoneUpg2023g  
25 Feb 2023 Het 'n versoek ingebou - HoursWorked + Leave op dieselfde bladsy
Summarize Button by klok verander om ure te ignoreer wanneer of 'n IN of 'n OUT leeg is.
"Leave Hrs" display net 2 desimale syfers
Detail Report print en vertoon alle geselekteerde werknemers.
LoneUpg2023f  
21 Feb 2023 Registrasie fout herstel
Belastingaanpassings tutoriaal gelys. Besigtig

ETI Report kan enabled na "Prepare ETI"
LoneUpg2023e  
10 Feb 2023 Fout herstel op 2023c se opgradering.
LoneUpg2023d  
9 Feb 2023 Export to Excel - kan nou gedoen word vanaf 'n periode tot 'n periode.
YouTube tutoriale vir die Jaarafsluitingsprosedure en Tariefaanpassingsprosedure is gedoen.
Regstelling gemaak op 'n foutiewe UIF Boodskap
LoneUpg2023c  
2 Feb 2023 4x YouTube VERLOF videos is beskikbaar op webwerf  ingebou op Oranje Lone.
Nuwe Download funksie vir die nuutste Portable fingerprint scanner
Fout herstel op 2023a wanneer daar na vorige periode beweeg word.
ETI Prosedure is verander wat die reporte vinnig en onmiddellik beskikbaar stel sonder om weer te "Prepare ETI"
4x Youtube ETI Videos ingebou en vrygestel op ons website.
LoneUpg2023b  
27 Jan 2023 YouTube Tutoriale saamgestel hoe om verlof op Oranje Lone te doen.
Oranje Lone se verlofure nou geskei van ETI ure wat verskillend mag wees.
'n Nuwe veld is by Oranje Lone ingebou om Stukwerk se ure ook in te voer.
LoneUpg2023a  
18 Jan 2023 YouTube Training Videos saamgestel vir Installering van Oranje Lone en Updaterings - Sien Oranje Lone Tutoriale Par 1
YouTube Training Videos saamgestel vir Rugsteun en Herwin - Sien Oranje Lone Tutoriale Par 2
YouTube Training Videos saamgestel vir stuur van eposse direk uit Oranje Lone - Sien Oranje Lone Tutoriale Par 3
U kan nou die UIF Deklarasie stuur per epos direk uit Oranje Lone. Asook enige rugsteune na ons kantore.
YouTube Training Videos saamgestel vir Klok Prossessering - Sien Oranje Lone Tutoriale Par 4
Klok prosessering se prosedure is heel oorgedoen. Die prosedure is vergemaklik en baie beter uiteengesit.
Daar is onder ander voorsiening gemaak om vakansie ure apart te hou.
U moet egter die video tutoriale deurwerk waarin die prosedure deeglik verduidelik word.
Oranje Lone instaat om belangrike kennisgewings af te laai tydens die oproep daarvan.
IRP duplikaat button is verskuif na IRP5/IT3A submissions
SARS Efiling en UIF Declarations is nou in aparte vorms.
Klokdata Prosessering geskei van Wage Run
LoneUpg2023  
12 Des 2022 Social Security number op regte plek ingebring. LoneUpg2022zn  
6 Des 2022 ETI Prepare - spelfout herstel
HrsWorked by SPOED - Kan enige verdienste hoeveelheid kolom kies om oor te dra
Alle vorms maak oop in die middel van die skerm.
Setup van UPLOAD folder is ingebring.
Delete ook subfolders indien bestaan tydens PAYROLL DELETE
Jaarafsluiting SESSION fout herstel
Balanse van skuldrekeninge word onmiddellik bereken
EINDPERIODE Woord afgesny by SARS Efiling is reggestel
By betaalgeskiedenis kan "kode" ook gefilter word.
Probleem opgelos van program hang nadat daar by die bywoningsregister ingegaan is direk vanuit DOWNLOAD CLOCKDATA
Delphi10 Fout herstel by konsolidering van rekeninge.
LoneUpg2022zm  
15 Okt 2022 ETI correction on employees that are re-appointed in the same finyear.
ETI calculated for the current ETI month were calculated correctly but reports wrongly a difference in the following month - now corrected. The "EMONTH" button not required to run anymore. Please contact Peet when you have ETI differences.
Spelling corrected in BACKUP module
LoneUpg2022zl  
13 Okt 2022 Email Setup: Additional DLL files added that is required for some mail clients. LoneUpg2022zk  
13 Okt 2022 Opsie ingebou om alle klok detail per periode per persoon te stoor in PDF formaat vir latere navrae.
IRP5 verbeteringe/regstellings aangebring = Reset Reason Code; Tabs; SIC7 boodskap; copy bankrekening; adresveld poskode;
Report fout reggestel by uitdruk van ure en dae - Report Available from completed pay periods.
LoneUpg2022zj  
10 Okt 2022 Druk van 'n naamlys van beskikbare lone nommers is ingebou - personeel lêer.
Epos adres van die UIF deklarasie moet opgestel word by COMPANY INFORMATION.
Epos adres van Oranje Lone support word ook by company information opgestel en is default support@oranjelone.com
Dit word benodig om RUGSTEUNE direk aan ORANJE LONE te stuur.
Om eposse te kan stuur vanuit Oranje Lone moet die EPOS OPSTELLING eers gedoen word by COMPANY INFORMATION.
PDF Betaalstrokies kan ge-epos word direk vanuit Oranje Lone NA die epos opstelling  by company information.
LoneUpg2022zi  
06 Okt 2022 Vorige betaalstate kan per persoon uitgedruk word.
Kontantlys se velde is vergroot
"create PDF payslip" opsie nou in werking. PDF payslips word geskep en gestoor in 'n aparte folder onder die loonstelsel vir maklike naslaan.
Uitdrukke van klokdetail kan per persoon gedoen word. -5000a
Klokstelsel - opsie ingebring om die stap 8 verwerking ook per persoon te doen.
Klokstelsel - filter per werkspan reggestel.
Backups kan direk ge-epos word
Verlof verslae se seleksies is verbeter
LoneUpg2022zh  
29 Sep 2022 New Email Setup
Setup of UIF Declaration Email  Oranje Lone Support
UI19 - Passport will print empty ID field ; ID of employer will be printed on the form
FA7000 Import function - new firmware update
Leave Report between dates easier
1899 Error date fixed in personal file - General Report
LoneUpg2022zg  
15 Sep 2022 Backup/Restore Module enabled was temporary disabled.
Wage Run Page Less crowded.
LoneUpg2022zf LoneProg2022zf
12 Sep 2022 Button nou enabled - "Set correct date for bi-annual return"
Taxtables.dll ingebou in die installshield.
LoneUpg2022ze LoneProg2022ze
9 Sep 2022 Nuutste IRP5 prosedure - volg asb noukeurig.
Button nou visible - "Set correct date for bi-annual return"
Opsie ingebou om 'n DUPLIKAATSTELSEL van die huidige Loonstelsel te maak vanuit Oranje Lone
LoneUpg2022zd  
7 Sep 2022 IRP5 weergawe vir die Aug 2022 Rekon
Fout herstel op druk van UI19
Herdruk van koeverte kan gekies word vir watter persone.
LoneUpg2022zc  
5 Sep 2022 UI19 Bladsy kon nie afroll tot heelonder nie. LoneUpg2022zb  
30 Aug 2022 Fout herstel by transaksies buite die koevert. LoneUpg2022za  
26 Aug 2022 Fout herstel op multi ontslag en multi verwyder.
Fout herstel op multiselect by WVF deklarasie
Hernommer sleg per wagwoord.
LoneUpg2022z  
23 Aug 2022 Remove Double Clocking from ATTENDANCE REGISTER, not clock data = new option
Druk rekening detail per persoon - reggestel op Delphi10
LoneUpg2022y  
22 Aug 2022 Fout herstel op Klok prosessering vanaf 'n sekere datum.
Payslips vertoon werkspan en koevertboodskap.
Weeklikse bywoningsregister kan gedruk word op beide PORTRAIT of LANDSCAPE
LoneUpg2022x  
18 Aug 2022 By druk van koeverte kan daar vir elke aftrekkingsbalans gestel word watter een om te vertoon op die koevert.
Waarskuwings se uitdrukke is reggestel
LoneUpg2022w  
10 Aug 2022 Opsie om verlof te print is ingebring
Contribution Report en ander reporte sal nie name met nulwaardes uitdruk nie
ETI Report se 1899 datum reggestel
ID search ingebring op die NAAMLYS in die personeel lêer asook om duplikaat name te vind.
LoneUpg2022v  
29 Jul 2022 Fout reggestel by Verwerk - nuwe persone bygevoeg was ge-ignoreer vir bankoorplasings en kontant oorplasing.
Soek funksie ingebou by verlof vorm
Soek funksie by ATTENDANCE van klokdata.
Fout reggestel by verwyder van werksnemers in personeellêer.
LoneUpg2022u  
28 Jul 2022 Die volgende fout is herstel - "CDS_StelselInfo - Cannot perform this operation in a closed dataset"
Dankie vir jul geduld met die Delphi 10 weergawe  - dis 'n baie groot verandering en ons is vinnig besig om die laaste
paar haakplekke uit te sorteer.
LoneUpg2022t  
25 Jul 2022 Stelselnaam  Firmanaam op elke report, asook datums bo-aan wat van toepassing is.
Reports Available from completed periods - meer sigbaar ingebring.
LoneUpg2022s  
22 Jul 2022 2OpA4 Betaalstaat die opsie ingebring om balanse uit te haal, spasiering is ook verbeter.
Attendance Registers - formaat is verbeter.
Export to Excel Report - Indiens- en Ontslag datums is ingebring, asook die datums van die betrokke betaalperiode.
Die verslag sal handig wees vir WVF/UIF navrae.
Export to Excel Report - die ID en Belasting nommers verskyn in die regte formaat in Excel.
LoneUpg2022r  
18 Jul 2022 'n Aparte program word vrygestel om ure in te lees deur 'n twee gebruiker wat nie oor Oranje Lone beskik nie. Die afstandsgebruiker lees die ure in op die program in plaas van Excel. Die ure wat hierop ingelees word kan na die cloud opgelaai word en dan kan Oranje Lone hierdie ure direk import vir verdere verwerking. LoneUpg2022q  
14 Jul 2022 2de Fout reggestel op bankoorplasings. Banke was saamgegooi in een lys is nou weer apart. LoneUpg2022p  
14 Jul 2022 Fout by die bankoorplasingsverslag reggestel - het foutiewelik ook kontantbetalings ingesluit
Attendance Register Print name oormekaar.
LoneUpg2022n  
13 Jul 2022 Option to filter active employees in the personal file. LoneUpg2022m  
12 Jul 2022 Format for Import and Exports are provided LoneUpg2022k  
11 Jul 2022 Oranje Lone (Delphi3) word vervang met Oranje Lone (delphi 10).
Verslae en Betaalstate kan direk in PDF formaat geskep of gedruk word.
Betaalstate kan ge-epos word.
Die e-pos funksies werk vir die stuur van backups en uif-declarations.
Verbeterde verslae - alle verslae is vervang.
ETI verbeterde csv export en datumfout van1899 herstel
LoneUpg2022j